
#OntbytMetDoepieEnNina - Rayno & Gerhard van Survivors Golfdag
Loading player...
Die manne agter die Survivors Gholfdag, Gerhard van der Westhuizen en Rayno Strauss het kom kuier by Doepie en Nina op Ontbyt. Hulle gesels oor die hart van die gholfdag en die visie wat hulle het om soveel as moontlik te help waar hulle kan.

