
4 November: Wat het verander?
Loading player...
Op 4 November het Suid-Afrikaners weer hul stemme uitgebring in die plaaslike regeringsverkiesing. Die uitslae het 'n paar belangrike politieke verskuiwings bevestig, maar het ook nuwe vrae oor die toekoms van plaaslike regering na vore gebring. Jannie Pelser en gaste, Proff. Andre Duvenhage, Christo van der Rheede en Jan Venter vra die vraag: 4 November werklik 'n nuwe politieke bedeling ingelui, of gaan ons bloot dieselfde politieke magsverhoudinge in 'n ander gedaante sien voortleef?





