
NG Kerk-afvaardiging na die Midde-Ooste: Wat het hulle gesien en gehoor?
Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Marius Nel, Di Elmarie Dercksen en Dr Christo Benade gesels oor die konflik in die Midde-Ooste. Dit is een van die wêreld se mees komplekse en emosioneel gelaaide kwessies. Dit is ’n konflik met ’n lang geskiedenis, diep menslike lyding, politieke en godsdienstige dimensies – en baie uiteenlopende vertellings oor wat daar gebeur en waarom.





