
Rusland, China, Iran, N-Korea 'hou langtermyn-bedreiging vir Europa in'
Loading player...
Navo se sekretaris-generaal, Mark Rutte, waarsku Rusland se oorlogsmasjien loop volstoom en kan ook 'n bedreiging vir Europa inhou lank na die einde van die oorlog met Oekraïne. Intelligensie-verslae toon Rusland gaan binne 'n kwessie van weke 'n kern-bewapende satelliet lanseer. Rutte sê Rusland se uitbreiding van militêre produksie en samewerking met China, Iran en Noord-Korea hou 'n langtermyn-gevaar in vir Navo, ongeag hoe die oorlog eindig:

