Maandag Motivering 9 November 2026
Loading player...
Moenie so besig wees om môre te oorleef dat jy vandag mis nie.
Ons raak so maklik vasgevang in alles wat nog moet gebeur. Die dinge waaroor ons bekommerd is, die antwoorde waarvoor ons wag, die deure wat nog nie oopgegaan het nie en die uitdagings wat voorlê.
Ons leef soms so ver vooruit dat ons vergeet om raak te sien wat God reeds vandag in ons hande geplaas het.
In Matteus 6:34 sê Jesus:
"Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad."