
SA OVK: Vaslegging en verifikasie van verkiesingsuitslae vorder bestendig
Loading player...
Intussen sê die SA Verkiesingskommissie die vaslegging en verifikasie van die plaaslikeregerings-verkiesingsuitslae vorder bestendig regoor die land. Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê die verifikasie- en gehalteversekerings-proses is daarop gemik om die akkuraatheid, deursigtigheid en integriteit van die uitslae te verseker voordat dit gefinaliseer word:

