
Regering hoop op verslapping van BKS-beperkings voor feesseisoen
Loading player...
Volgens Shoombe sal dié tydperk diere die geleentheid gee om teenliggaampies te ontwikkel, wat die verspreiding van die virus en die uitskeiding daarvan onder vatbare diere kan beperk. Hy sê dit sal ook veeartsenykundige spanne meer vertroue gee in die toesig- en toetsprogram om te bevestig waar daar nie meer nuwe gevalle voorkom nie.

