
Oranjemund mik na ekonomiese diversifikasie met Diamantfees
Loading player...
Kondjamba sê Oranjemund se toekoms kan egter nie net op diamante staatmaak nie. Hy wil sien dat die dorp sy ekonomie diversifiseer deur op kritieke minerale, hernubare energie en landbou langs die Oranjerivier te fokus.

