
Roadwatch: Motoriste ry sonder nodige dokumente
Loading player...
Dit blyk dat heelwat Windhoek-motoriste steeds daagliks die pad aandurf sonder geldige bestuurslisensies en ander vereiste dokumente. Francois Lottering doen verslag oor vanoggend se Kosmos 94.1 Roadwatch:

