
Amupanda bevraagteken begrotingstoewysings
Loading player...
Die parlementêre debat oor die middeltermyn-begrotingshersiening duur voort, waar politieke partye vrae stel en hul standpunte daaroor uiteensit. Die AR-leier Job Amupanda het in 'n toespraak sy kommer uitgespreek oor wat hy beskryf as begrotingstoewysings waarvoor daar nie behoorlike regverdiging is nie.

