
SA-verkiesing kan tot verskeie koalisies en ANC-magsverliese lei
Loading player...
Suid-Afrika se plaaslike regering-verkiesings vind vandag plaas, en ontleders en meningspeilers verwag dat dit op heelwat koalisies sal uitloop, veral in metropolitaanse gebiede waar hewige kompetisie verwag word. Die politieke ontleder professor André Duvenhage sê dat die ANC waarskynlik mag sal verloor, wat verreikende gevolge vir die regering van nasionale eenheid sal hê. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

