Noord-Korea sit dalk agter Binance-kuberaanval

Loading player...
Binance, die wêreld se grootste kripto-beurs, is besig met ʼn reuse-opknapping van sy sekuriteit nadat kuberkrakers by sy digitale beursies ingebreek en sowat 104,77-miljard-rand gesteel het. Dit word beskryf as die grootste diefstal in die geskiedenis. Volgens ʼn aanvanklike ondersoek het die diewe deur ʼn ingenieur se skootrekenaar toegang tot ʼn dienshouer gekry en ongemagtigde onttrekking-transaksies ingedien. Kenners het Noord-Korea as die moontlike skuldige geïdentifiseer. Binance se mede- uitvoerende hoof, Richard Teng, glo meer as een kuberkraker was by die “ingewikkelde aanval” betrokke:
31 Oct 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Lake Oanob Grand Prix lok rubberduck-entoesiaste en besoekers

Die Lake Oanob Grand Prix het oor die naweek by die Oanobdam plaasgevind en talle besoekers en rubberduck-entoesiaste gelok wat die deelnemers kom ondersteun het. Die spanne het aan sowel kortbaan- as langafstandresies deelgeneem, met snelhede van tussen 70 en 80 kilometer per uur en sommige bote wat tot 110…
1 Nov 11PM 1 min

DBV waarsku oor wydverspreide dieremishandeling in Namibië

Die Dierebeskermingsvereniging van Namibië sê verwaarlosing, permanente vasmaak en verhongering bly die algemeenste vorme van dieremishandeling. Met slegs drie tot vier inspekteurs landwyd en skuilings wat in Oktober alleen meer as 400 diere gehuisves het, doen die nasionale direkteur, Silke van der Merwe, 'n beroep op Stad Windhoek om sy…
1 Nov 11PM 1 min

Nanso eis antwoorde oor N$1,2 miljoen se vermiste skoolmeubels

Nanso het volle aanspreeklikheid en 'n onmiddellike ondersoek geëis na onthullings dat skoolmeubels ter waarde van 1,2 miljoen Namibiese dollar, waarvoor byna twee jaar gelede betaal is, nooit aan skole in die Omusati-streek afgelewer is nie. Die woordvoerder van die organisasie, Ndayola Mulongeni, het beklemtoon dat die vermiste 3 700…
1 Nov 11PM 1 min

Shoombe waarsku teen onwettige vervoer van vee en diereprodukte

Intussen waarsku die hoofveearts by die ministerie van landbou, water, visserye en grondhervorming, dr. Kennedy Shoombe, dat die onwettige vervoer van vee en diereprodukte Namibië se pogings om bek-en-klouseer te beheer, ernstig ondermyn. Hy sê ongemagtigde verskuiwing van diere bemoeilik die opsporing van moontlike besmettingsbronne en die voorkoming van verdere…
1 Nov 11PM 1 min

Bek-en-klouseer kos landbousektor reeds N$118 miljoen

Die bek-en-klouseer-uitbreking plaas toenemende finansiële druk op Namibië se landbousektor, met sowat 118 miljoen Namibiese dollar se bedryfskoste wat reeds weens ontwrigte sakebedrywighede opgehoop het. Die president van die Namibiese Landbou-unie, Thinus Pretorius, het tydens die Agricultural Series Talks, aangebied deur Bank Windhoek, gesê die impak strek oor die hele…
1 Nov 11PM 1 min