
Dissipelskap leefwyse, roeping vir alle Christene
Loading player...
“Tye het verander, maar die mens se aard het nie, dus is die Bybel steeds van toepassing,” sê Ewan Oberholzer oor die besluit om Jesus te volg.

