
Frank Opperman terug in Staatsteater
Loading player...
“Ons kan nie toelaat dat daai ‘beautiful’ gebou net so daar staan nie,” sê Frank en vertel hy het sowat vier dekades gelede as deel van die destydse TRUK-dramageselskap die eerste keer met die verhoë van die Staatsteater kennis gemaak.

