
Magda se beste bakwenke
Loading player...
Moet nooit warm beskuit sny nie, en hou daardie pizzames byderhand! Magda Janse van Vuuren, wenner van RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie, deel haar beste raad oor bestanddele, bakpanne en die geheime agter heerlike tuisgebakte beskuit.

