Dienslewering in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk
Loading player...
Waarom word Mosselbaai as een van die munisipaliteite met goeie dienslewering beskou, en wat kos dit inwoners?
In hierdie tweede betaalde politieke onderhoud op **Munisipale Sake | Heartbeat FM** gesels Freek Vermaak met die DA se burgemeester van Mosselbaai, Dirk Kotzé, en Leon van Dyk oor munisipale dienslewering, die koste van water en elektrisiteit, infrastruktuurontwikkeling, die rol van raadslede en die uitdagings van vandalisme en onwettige rommelstorting.
Ons kyk ook na hoe Mosselbaai se dienslewering met dié van omliggende munisipaliteite vergelyk.
**VRYWARING:** Hierdie is 'n betaalde politieke onderhoud namens die Demokratiese Alliansie (DA). Die standpunte en menings wat uitgespreek word, is dié van die gaste en verteenwoordig nie noodwendig die standpunte van Heartbeat FM of sy aanbieders nie. Heartbeat FM moedig alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners aan om ingeligte besluite te neem en hul demokratiese stemreg uit te oefen. **Jou stem maak 'n verskil!**
**Munisipale Sake | Heartbeat FM**
103.9 FM Tuinroetekus | 104.7 FM Oudtshoorn