🎙️ VERKIESINGSGESPREK | DR. IVAN MEYER & DIRK KOTZE

Loading player...
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, en Dirk Kotze, DA-burgemeester van Mosselbaai, gesels met ons oor goeie munisipale regering, politieke stabiliteit, koalisies en dienslewering.

Wat maak Mosselbaai een van die beter bestuurde munisipaliteite in Suid-Afrika? En watter verskil maak goeie regering in die alledaagse lewe van inwoners?

’n Insiggewende gesprek oor leierskap, verantwoordbaarheid en die toekoms van plaaslike regering.

⚠️Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van Heartbeat FM nie.

#MunisipaleVerkiesing2026 #HeartbeatFM #Mosselbaai #DemokratieseAlliansie #PlaaslikeRegering #PolitiekeGesprek
19 Oct Afrikaans South Africa Government · Government

Other recent episodes

Dienslewering in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk

Waarom word Mosselbaai as een van die munisipaliteite met goeie dienslewering beskou, en wat kos dit inwoners? In hierdie tweede betaalde politieke onderhoud op **Munisipale Sake | Heartbeat FM** gesels Freek Vermaak met die DA se burgemeester van Mosselbaai, Dirk Kotzé, en Leon van Dyk oor munisipale dienslewering, die koste…
24 Oct 36 min

Gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk

Hoe werk Mosselbaai-munisipaliteit daaraan om gemeenskappe veiliger te maak? In hierdie episode van Munisipale Sake op Heartbeat FM gesels Freek Vermaak met Mosselbaai se DA-burgemeester, Dirk Kotzé, en Leon van Dyk, wat verantwoordelik is vir gemeenskapsveiligheid. Ons bespreek die munisipaliteit se rol in misdaadbekamping, die werk van die Gesamentlike Operasionele…
24 Oct 28 min