BAASRAAK RADIO Munisipale Sake | Heartbeat FM

Munisipale Sake | Heartbeat FM

Wat gebeur in jou munisipaliteit, en hoe raak dit jou?

Munisipale Sake op Heartbeat FM bring gereelde gesprekke oor plaaslike regering, dienslewering, gemeenskapsontwikkeling en die besluite wat inwoners se daaglikse lewe beïnvloed.

Ons fokus aanvanklik op Mosselbaai Munisipaliteit, met tweeweeklikse gesprekke oor die uitdagings, geleenthede en ontwikkeling in ons gemeenskap.

Bly ingelig, verstaan die besluite en wees deel van die gesprek.

Heartbeat FM – Jou Hartklop vir Christus Radiostasie

What is happening in your municipality, and how does it affect you?

Municipal Affairs on Heartbeat FM features regular conversations about local government, service delivery, community development and the decisions that impact residents' everyday lives.

Initially focusing on Mossel Bay Municipality, our fortnightly discussions explore the challenges, opportunities and developments shaping our community.

Stay informed, understand the decisions and be part of the conversation.

Heartbeat FM – Your Heartbeat for Christ!
Occasionally Afrikaans South Africa Government · Government
No episodes to display.