Gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk

Loading player...
Hoe werk Mosselbaai-munisipaliteit daaraan om gemeenskappe veiliger te maak?

In hierdie episode van Munisipale Sake op Heartbeat FM gesels Freek Vermaak met Mosselbaai se DA-burgemeester, Dirk Kotzé, en Leon van Dyk, wat verantwoordelik is vir gemeenskapsveiligheid.

Ons bespreek die munisipaliteit se rol in misdaadbekamping, die werk van die Gesamentlike Operasionele Sentrum (JOC), die belangrikheid van die nuwe KwaNonqaba-polisiestasie, die munisipale hof en hoe 'n veiliger Mosselbaai ekonomiese groei en toerisme bevorder.

**VRYWARING:** Hierdie is 'n betaalde politieke onderhoud namens die Demokratiese Alliansie (DA). Die standpunte en menings wat uitgespreek word, is dié van die gaste en verteenwoordig nie noodwendig die standpunte van Heartbeat FM of sy aanbieders nie. Heartbeat FM moedig alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners aan om ingeligte besluite te neem en hul demokratiese stemreg uit te oefen. **Jou stem maak 'n verskil!**

**Munisipale Sake | Heartbeat FM**
103.9 FM Tuinroetekus | 104.7 FM Oudtshoorn
24 Oct Afrikaans South Africa Government · Government

Other recent episodes

Dienslewering in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk

Waarom word Mosselbaai as een van die munisipaliteite met goeie dienslewering beskou, en wat kos dit inwoners? In hierdie tweede betaalde politieke onderhoud op **Munisipale Sake | Heartbeat FM** gesels Freek Vermaak met die DA se burgemeester van Mosselbaai, Dirk Kotzé, en Leon van Dyk oor munisipale dienslewering, die koste…
24 Oct 36 min

🎙️ VERKIESINGSGESPREK | DR. IVAN MEYER & DIRK KOTZE

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, en Dirk Kotze, DA-burgemeester van Mosselbaai, gesels met ons oor goeie munisipale regering, politieke stabiliteit, koalisies en dienslewering. Wat maak Mosselbaai een van die beter bestuurde munisipaliteite in Suid-Afrika? En watter verskil maak goeie regering in die alledaagse lewe…
19 Oct 44 min