
Madlanga-kommissie juig oor Suliman Carrim-arrestasie
Loading player...
Die Madlanga-kommissie verwelkom die inhegtenisneming van die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. Hy het in Maart voor die kommissie verskyn, maar daaropvolgende verskynings misgeloop om mediese redes. Woordvoerder Jeremy Michaels sê Carrim is aangekla nadat hy versuim het om op 14 Augustus ingevolge 'n dagvaarding te verskyn, en herhaaldelik nie aangevraagde inligting en dokumente verskaf het nie:

