
Fifa-baas vra verskoning oor privatiseringsplan
Loading player...
Sokker: Fifa se president, Gianni Infantino, het verskoning gevra vir sy plan om die Wêreldbekertoernooi te privatiseer. Hy sê foute is gemaak wat tot baie gevolge gelei het. Hy het in Augustus ‘n omstrede plan geskrap om 'n aandeel in die Wêreldbekertoernooi aan privaat beleggers te verkoop nadat bestuursliggame heftig beswaar gemaak het. Infantino het na gister se Fifa-raadsvergadering in Zurich gesê dit was nie bedoel om ondersteuning van bestaande bronne te vervang nie, maar Europese sokkerbase hou vol hy's nie bevoeg om Fifa te lei nie:

