
Okahandja-munisipaliteit praat oor ongewone reuk
Loading player...
Die woordvoerder van die Okahandja-munisipaliteit, Master Penna, het met Kosmos 94.1 News gepraat oor die ongewone reuk wat tans in munisipale kraanwater waargeneem word.

