
Ma van 18-jarige Karinambande Muundjua vra om vergifnis
Loading player...
Die ma van die 18-jarige wat Woensdag in die Okahandja-landdroshof verskyn het op aanklagte van moord op die die 5-jarige Ingrid Maasdorp en die 6-jarige Roswinds Fabianu op Okahandja, sê sy is jammer vir wat haar seun gedoen het. Selma Tjivikua het aan Nampa gesê haaar familie is geskok oor die klagtes teen haar seun, Karinambande Muundjua, en om vergifnis gevra van die families van die twee minderjarige slagoffers:

