
DA vra vir beter beheer na BKS-uitbreking in Addo
Loading player...
Die DA vra die Oos-Kaapse regering om maatreëls te verskerp om die verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom nadat die siekte by koedoes in die Addo-olifant Nasionale Park bevestig is. Die bron van die besmetting en enige moontlike verband met ander uitbrekings word steeds ondersoek. Die DA-lid Heinrich Müller dring aan op beter monitering in natuurreservate, strenger beheer oor rondlopervee, verbeterde omheining en voldoende veeartsenykundige ondersteuning en inenting:

