
Die Christen en die plaaslike verkiesing – stem, swyg of wegbly?
Loading player...
Suid-Afrika staan aan die vooraand van plaaslike regeringsverkiesings. Op Woensdag 4 November kry kiesers landwyd die geleentheid om hul stemme uit te bring en te help bepaal wie die volgende vyf jaar die munisipaliteite sal bestuur. Jannie Pelser en gaste, Ds Barnard Steyn, Dr Andre van Niekerk en Ds Danie Mouton gesels oor die Christen en die plaaslike verkiesing: moet hul stem, swyg of wegbly?





