
Sun International vra strenger dobbel-maatreëls
Loading player...
Sun International het 'n handves vir verantwoordelike dobbelary van stapel gestuur en bepleit strenger maatreëls om mense wat dobbel te beskerm. Die handves beperk dobbeladvertensies, bied hulpmiddels om mense te beskerm en maak van volgende jaar voorsiening vir die gebruik van kunsmatige intelligensie om mense te identifiseer wat dobbelprobleme kan ontwikkel. Ulrik Bengtsson van Sun International sê aanlyn dobbelrekeninge sal nie geaktiveer word vir mense wat verklaar hulle ontvang maatskaplike toelaes van Sassa of befondsing deur Nsfas nie:

