
#OntbytMetDoepieEnNina - Elektries teen Petrol Voertuie
Loading player...
Ons gesels vanoggend met Phillip Coetzer wat n handelaarshoof is by n bekende motor maatskappy oor elektriese voertuie en of dit binnekort petrol motors sal vervang!

