#OntbytMetDoepieEnNina - Arette Burger (Kry jou kinders reg vir eksamen)

Loading player...
Spelterapeut Arette Burger het weer kom gesels met Doepie en Nina oor voorbereiding en wat ons as ouers te doen staan om ons kinders gereed te kry vir die laaste eksamens van die jaar.
6 Oct Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Sy wat wil dien (Arina Jooste)

'n Nuwe Afrikaanse boek werp lig op die dikwels onvermelde rol van soldaatvroue gedurende die jare van die SA Weermag, die grensoorlog en die oorgang na die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Die boek, geskryf deur ‘n veteraan, voormalige soldaat en soldaatvrou, vertel die verhaal van 'n generasie vroue wat saam met…
8 Oct 13 min