
Nuwe vennootskap ondersteun Epukiro
Loading player...
'n Nuwe vennootskap gaan volhoubare leefwyse en gemeenskapsontwikkeling in die Omaheke-streek ondersteun. Nictus en Auas Motors verskaf, in samewerking met die Isuzu-stigting, ‘n finansiële borgskap vir die Epukiro Eco-Village , 'n inisiatief van die N/a’an ku sê-stigting, wat daarop gemik is om volhoubare behuising met verbeterde gemeenskapswelsyn en ekonomiese geleenthede te kombineer. Francois Wahl, besturende direkteur van Nictus, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

