Amutse: 'Beleggers gaan streng aan hul beloftes gehou word'

Loading player...
Die minister van nywerheid, mynbou en energie, Modestus Amutse, het beleggers daaraan herinner dat die land sy reguleringsraamwerk bygewerk het om beleggers streng aan hul beloftes te hou. Tydens die opening van die eerste Mynbouberaad vir die Kunene-streek vanoggend, het Amutse by beleggers daarop aangedring om nie indiensnemingsyfers te oordryf wanneer hulle om bedryfslisensies en -permitte aansoek doen nie.
8 Oct 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

McKenzie eis dat sportfederasies atlete befonds

Die Suid Afrikaanse minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê sportfederasies moet verantwoordelikheid aanvaar vir die befondsing van atlete wat internasionaal meeding. McKenzie het aan die media gesê federasies moet geld insamel deur middel van borgskappe en ander bronne, in plaas daarvan om hoofsaaklik op staatsbefondsing staat te…
18 Nov 1AM 1 min

Welwitchia Universiteit en VN span saam oor gesondheidsopleiding

Welwitchia Universiteit en die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds, UNFPA, het 'n vennootskap aangegaan om gesondheidsopleiding, geslagsgelykheid en seksuele en reproduktiewe gesondheid te bevorder. Die samewerking sal studente in verpleegkunde, verloskunde en maatskaplike werk meer praktiese blootstelling bied, met fokus op onder meer geslagsgebaseerde geweld en geestesgesondheid. Welwitchia se visekanselier, Sifiso…
18 Nov 12AM 1 min

Mashatile vra vir groter Afrika deelname aan wêreldwye KI-ekonomie

Die Suid Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê Afrika moet verder beweeg as om slegs 'n verbruiker van kunsmatige intelligensie te wees en 'n aktiewe rolspeler in wêreldwye KI-ekonomie word. Mashatile het tydens die 29ste tegnologiefees, die Africa Tech Festival in Kaapstad die behoefte aan doelgerigte beleggings, vennootskappe en vernuwing beklemtoon…
18 Nov 12AM 1 min

Diefstal en vandalisme kos Telecom Namibia duisende dollars

Telecom Namibia sê 'n vlaag diefstal en vandalisme teiken kritieke telekommunikasie-infrastruktuur in Oshakati, Ongwediva en Ondangwa. Verskeie terreine is onlangs binnegedring, met toerusting wat gesteel en infrastruktuur wat beskadig is. Die maatskappy sê herstel- en vervangingswerk kos gemiddeld sowat 100-duisend Namibiese dollar per terrein. Die skade kan ook dienslewering ontwrig…
18 Nov 12AM 1 min

Swem: SA Minister van Sport vra vir ondersoek na Swem SA se behandeling van Tatjana Smith

Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee versoek om Swem Suid-Afrika te ondersoek oor die behandeling van die Olimpiese kampioen Tatjana Smith. Hy het die federasie gekritiseer omdat hulle haar beboet en haar prysgeld van 2023 se Wêreldkampioenskap teruggehou het te…
17 Nov 11PM 1 min