
Die rol wat toneel kan speel om mense se lewens te verander
Loading player...
Xander Venter, bekende akteur, gesels vandag op Kopskuif. Hy het deur sy skoolloopbaan in verskeie verhoogproduksies verskyn en veral in ATKV-Tienertoneel uitgeblink. Kom luister hoe hy gesels oor die lewensfase waarin hy homself bevind en die rol wat toneel kan speel om mense se lewens en perspektiewe te verander. Verder gesels hy oor sy rol as mede-aanbieder van die sesde seisoen van ‘Gekies vir die Kollig’ wat vanaf 6 Oktober op die kassie is.





