Johny Klein - van sy grootwordjare tot agter die mikrofoon
Loading player...
Kom luister hoe die bekende stemkunstenaar en akteur, Johny Klein, gesels oor hoe lief hy daarvoor is om voor die kameras te wees, op die verhoog te speel en agter die mikrofoon in te skuif.
Johny vertel van sy grootwordjare in Groblershoop in die Noord-Kaap, sy eerste keer op die verhoog en die rolmodelle wat ’n verskil in sy lewe gemaak het. Hierdie kuier saam met Johny inspireer, gee hoop en nooi jou uit om stil te word in oomblikke van dankbaarheid.