ATKV-takinisiatiewe en opleidingsgeleenthede
Loading player...
In vandag se episode van Kopskuif, gesels Jaco Spies, ATKV-streeksbestuurder van die Suid-Kaap. Jaco gesels oor hoe ATKV-taklede elke dag die hande, voete, oë, ore én gesig van die ATKV in hul gemeenskappe is.
Hy vertel ook meer oor die ongelooflike werk wat die ATKV verrig op gebiede soos leesbevordering, taal, die kunste, onderwys, omgewingsbewustheid en sosiaal-maatskaplike ontwikkeling.
Deur onder meer in projekte, ATKV-takinisiatiewe en opleidingsgeleenthede te belê, wil die ATKV ’n lewende erfenis skep wat Afrikaans nie net vir Afrikaanssprekendes onmisbaar maak nie, maar ook vir alle Suid-Afrikaners die geleentheid bied om hul potensiaal te ontsluit.