
Dra jou oorsprong in jou hart!
Loading player...
Mercia Eksteen gesels vandag met Miché van Wyk: aktrise, digter, skrywer en kabaretkunstenaar. Skakel in en kom luister hoe Miché gesels oor haar loopbaan, haar komvandaan en haar roeping. Een ding is seker, hierdie kind van die Namakwaland weet wie sy is en hoe belangrik dit is om jou oorsprong in jou hart te dra.





