49 Dae voor die plaaslike regeringsverkiesing - wat is op die spel?
Loading player...
Ons is vandag 49 dae weg van die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November 2026. Dit is die verkiesing wat sal bepaal wie in ons munisipale rade gaan sit en hoe plaaslike regering daarna saamgestel en bestuur word.
Vir die meeste Suid-Afrikaners is dit die regeringsfeer wat die naaste aan hulle daaglikse lewe staan – sake soos water, elektrisiteit, paaie, vullisverwydering, infrastruktuur en plaaslike ekonomiese ontwikkeling.
Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ismail Joosub en Prof. Jan Venter gesels oor hierdie tema vandag.