ATKV maak 'n verskil!
Loading player...
Franceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, kuier vandag op Kopskuif. Kom luister hoe hierdie verskilmaker gesels oor die verskil wat die ATKV-tak in die gemeenskap maak.
Sy gesels oor die waarde van vennootskappe en samewerking en hoe selfs die kleinste aksie verandering kan bring.
Sy gesels oor die waarde van vennootskappe en samewerking en hoe selfs die kleinste aksie verandering kan bring.