Predikante SAAMkoms by Goudini – saam, stil, versterk en gestuur
Loading player...
Nagenoeg 700 predikante en diensleraars van die NG Kerk het onlangs by ATKV Goudini bymekaargekom vir ’n besondere tyd van samesyn, lof en aanbidding, gesprek, ontspanning en onderlinge koinonia.
Dit was doelbewus nie ’n sinodesitting, konferensie of gewone kerkvergadering nie. Die bedoeling was eerder om ruimte te skep waar predikante kon asemhaal, saam bid, kuier, groei en vier – en opnuut kon onthou dat hulle nie alleen in hulle roeping en bediening staan nie. Hier om ’n bietjie meer daarvan te vertel, is: Dr Maartje van der Westhuizen, Ds Rudie Swanepoel en Ferreira Marais