
Oshakati-abattoir: Oorsig klaar maar fondse is soek
Loading player...
Die tussentydse uitvoerende hoof van Meatco, Albertus Aochamub, sê voorlopige ondersoeke is afgehandel om toegang tot die heropening van die Oshakati-abattoir te verkry, wat die afgelope 10 jaar gesluit was. Dit kom nadat die landbouministerie gesê het dat hy die eerste kwartaal van 2027 teiken om die Oshakati-abattoir te heropen, met rehabilitasiewerk en masjinerie-assesserings wat deur Meatco uitgevoer word. Aochamub het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

