
Gift of the Givers is gereed om na Nepal te vertrek
Loading player...
Gift of the Givers het 'n span gereed om na Nepal te reis om minstens ses Suid-Afrikaners te red of te herwin wat as vermis aangemeld is ná verwoestende kitsvloede op die Nepal-Tibet-grens. Meer as 370 mense is dood, en meer as 1 400 word vermis, insluitend van Indië, die VSA, Australië, Kanada en Brittanje. Die direkteur van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman, sê hulle is in voortdurende kontak met Nepalese Rampbestuur:

