
VN vra triljoene vir Ebola-uitbreking
Loading player...
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra 17,59-triljoen Namibiese dollar om ʼn plan om die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo te bekamp, volledig te befonds. Volgens berigte is 5 713 gevalle en 2 744 sterftes aangemeld. Hierdie Ebola-epidemie versprei die vinnigste ooit. Guterres sê die DRK-regering en die Wêreldgesondheidsorganisasie het ʼn VN-beampte as senior Ebola-koördineerder aangestel, wat aan vyf prioriteite moet aandag gee:

