
Trump glo Iran se opperleier leef nog
Loading player...
President Donald Trump sê hy glo nie Iran se opperleier, Ayatollah Mojtaba Khamenei, is dood nie. Die seun van die voormalige opperleier, Ayatollah Ali Khamenei, is as Iran se nuwe leier gekies nadat sy pa in Februarie in Amerikaanse aanvalle dood is. Die jonger Khamenei het sedertdien nog nooit in die openbaar verskyn nie. Volgens berigte is hy dood of breindood. In ʼn onderhoud met die konserwatiewe radio-omroeper, Glenn Beck, sê Trump dat Khamenei baie ernstig gewond is in die aanvalle waarin sy pa dood is:

