
ActionSA sê hersiening van Phala Phala-tugproses nie polities
Loading player...
ActionSA sê hy verwerp die bewering deur die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie dat sy aansoek om 'n hersiening van die dissiplinêre uitkomste rondom die Presidensiële Beskermingsdiens-beamptes, Wally Rhoode en Hennie Rekhoto, op politieke inmenging neerkom. Die party het 'n hofaansoek ingedien waarin die Suid-Afrikaanse Polisiediens daarvan beskuldig word dat die twee beskerm is vir hul rol in die Phala Phala-toesmeerdery. Lerato Ngobeni van ActionSA sê hulle is nie tevrede dat die tugproses bo verdenking was nie:

