
Rwanda het niks met oostelike DRK-geweld te doen nie - Kagame
Loading player...
Rwanda se president, Paul Kagame, verwerp die bewering dat sy land verantwoordelik is vir die huidige konflik in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, en sê dis faksies in die DRK. Sy opmerkings volg ná herhaalde pogings, insluitend die Amerikaanse vredesooreenkoms, om die konflik te beëindig. Kagame sê sy land sal by die konflik betrokke bly solank die bedreiging van die Demokratiese Magte vir die Bevryding van Rwanda bestaan:

