
LLPB verduidelik hoë uitvoerkoste vir veral bokke
Loading player...
Vee-uitvoerders wat kla oor uitvoerkoste wat 100 Namibiese dollar per bok vir Suid-Afrikaanse markte oorskry, moet streng oorgrens-gesondheidsreëls in ag neem. Dit kom na bokspekulant Andre Rossouw sy uittrede uit die bedryf weens hoë koste aangekondig het. Die Lewendehawe- en Lewendehawe-produkteraad se bemarkingsbestuurder, Desmond Cloete, verduidelik dat Suid-Afrikaanse owerhede wetlik gesondheidstoetse vir siektes vereis. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

