
IPC vier 6de verjaardag, sê almal verdien beter lewens
Loading player...
Die Independent Patriots for Change, of IPC, het Sondag sy sesde bestaansjaar gevier, en woordvoerder Imms Nashinge het die mylpaal aan die harde werk van die leierskap toegeskryf. Hy het verder bygevoeg dat alle Namibiese burgers beter verdien en dat niemand beter daaraan toe behoort te wees as iemand anders nie. Nashinge het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

