
Landboukenner reageer op Ngurare se Meatco-sperdatum
Loading player...
Reaksie word ontvang op eerste minister Elijah Ngurare wat Meatco en die landbouministerie een week gee om operasionele uitdagings op te los en intervensies by staatsbeheerde abattoir te versnel. Landboukenner Wallie Roux sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat dit nie maklik sal wees om Meatco se verpligtinge teenoor produsente aan beide kante van die veeartsenykundige kordonheining met sy kommersiële volhoubaarheid te balanseer nie.

