
Lex Libertas se Witkruisprojek vorder
Loading player...
Die Witkruisprojek-veldtog, gelei deur die Suid-Afrikaanse belangegroep Lex Libertas en die New York Young Republican Club, neem vorm aan. Dit behels die vertoon van 3 000 wit kruise op die National Mall in Washington, D.C. ter herdenking van slagoffers van plaasaanvalle en politieke vervolging in Suid-Afrika. Organiseerder dr. Ernst Roets het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

