Britse moord-voortvlugtige moet eers in SA hof verskyn

Loading player...
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die Britse voortvlugtige, Ndodana Tshuma, moet eers teregstaan in Suid-Afrika voordat sy uitleweringsverrigtinge kan voortgaan. Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het gister in die Johannesburgse Landdroshof verskyn op aanklagte van die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie nadat hy Vrydag in Kensington aangekeer is. Woordvoerder Mthunzi Mhaga sê albei sake is tot volgende Woensdag uitgestel:
14 Jul 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Klein ondernemings moet slim bestee om te oorleef

Ekonomiese druk plaaslik en wêreldwyd plaas ernstige druk op die land se klein besighede en informele sektore. SMEs Compete-stigter Danny Meyer sê dat entrepreneurs nou streng operasionele doeltreffendheid en slim besteding moet prioritiseer, om te oorleef. Meyer het klein ondernemings aangespoor om te innoveer en na geleenthede in buurlande te…
16 Oct 6AM 1 min

Klein ondernemings moet slim bestee om te oorleef

Ekonomiese druk plaaslik en wêreldwyd plaas ernstige druk op die land se klein besighede en informele sektore. SMEs Compete-stigter Danny Meyer sê dat entrepreneurs nou streng operasionele doeltreffendheid en slim besteding moet prioritiseer, om te oorleef.
16 Oct 6AM 1 min

Bek-en-klouseer se impak strek nou tot jagbedryf

Die kwarantyn-maatreëls in Namibië, as gevolg van die bek-en-klouseer-uitbreking het ook ‘n groot negatiewe impak op die land se jagbedryf. Jofie Lamprecht bekende beroepsjagter het dit so aan Kosmos 94.1 verwoord.
16 Oct 6AM 1 min