Bestuurskomitee vir Walvisbaai-Ndola-Lubumbashi-korridor in plek

Loading player...
Die Kabinet het sleutelbesluite tydens sy 21ste vergadering goedgekeur, van die versterking van internasionale finansiële vennootskappe tot die posisionering van die land as 'n streekslogistieke spilpunt. Inligtingminister Emma Theofelus het meer oor die verslag van die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank se vergaderings, sowel as die stigting van die Walvisbaai-Ndola-Lubumbashi-ontwikkelingskorridor se bestuurskomitee in Windhoek.
14 Jul 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Klein ondernemings moet slim bestee om te oorleef

Ekonomiese druk plaaslik en wêreldwyd plaas ernstige druk op die land se klein besighede en informele sektore. SMEs Compete-stigter Danny Meyer sê dat entrepreneurs nou streng operasionele doeltreffendheid en slim besteding moet prioritiseer, om te oorleef. Meyer het klein ondernemings aangespoor om te innoveer en na geleenthede in buurlande te…
16 Oct 6AM 1 min

Klein ondernemings moet slim bestee om te oorleef

Ekonomiese druk plaaslik en wêreldwyd plaas ernstige druk op die land se klein besighede en informele sektore. SMEs Compete-stigter Danny Meyer sê dat entrepreneurs nou streng operasionele doeltreffendheid en slim besteding moet prioritiseer, om te oorleef.
16 Oct 6AM 1 min

Bek-en-klouseer se impak strek nou tot jagbedryf

Die kwarantyn-maatreëls in Namibië, as gevolg van die bek-en-klouseer-uitbreking het ook ‘n groot negatiewe impak op die land se jagbedryf. Jofie Lamprecht bekende beroepsjagter het dit so aan Kosmos 94.1 verwoord.
16 Oct 6AM 1 min