McCullum sê jammer oor swak vertoning

Loading player...
Brendon McCullum het om verskoning gevra vir Engeland se swak toetsuitslae teen die einde van sy termyn as afrigter. Die Nieu-Seelander is as die toetshoofafrigter afgedank na 'n teleurstellende 4-1-pakslae in die reeks om die As in Australië, asook agt nederlae in die span se laaste 12 toetse. McCullum bly aan as afrigter van die witbalspanne. Hy sê krieketsukses berus op uitslae en ongelukkig kon hulle nie die resultate kry wat hulle wou hê nie:
14 Jul 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Klein ondernemings moet slim bestee om te oorleef

Ekonomiese druk plaaslik en wêreldwyd plaas ernstige druk op die land se klein besighede en informele sektore. SMEs Compete-stigter Danny Meyer sê dat entrepreneurs nou streng operasionele doeltreffendheid en slim besteding moet prioritiseer, om te oorleef. Meyer het klein ondernemings aangespoor om te innoveer en na geleenthede in buurlande te…
16 Oct 6AM 1 min

Klein ondernemings moet slim bestee om te oorleef

Ekonomiese druk plaaslik en wêreldwyd plaas ernstige druk op die land se klein besighede en informele sektore. SMEs Compete-stigter Danny Meyer sê dat entrepreneurs nou streng operasionele doeltreffendheid en slim besteding moet prioritiseer, om te oorleef.
16 Oct 6AM 1 min

Bek-en-klouseer se impak strek nou tot jagbedryf

Die kwarantyn-maatreëls in Namibië, as gevolg van die bek-en-klouseer-uitbreking het ook ‘n groot negatiewe impak op die land se jagbedryf. Jofie Lamprecht bekende beroepsjagter het dit so aan Kosmos 94.1 verwoord.
16 Oct 6AM 1 min